Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Mag ons almal een wees net soos Jehovah en Jesus een is
    Die Wagtoring (Studie-uitgawe) — 2018 | Junie
    • OORKOM VOOROORDEEL MET LIEFDE EN NEDERIGHEID

      8. Op watter belangrike beginsel is ons Christelike eenheid gebaseer? Verduidelik.

      8 Ons eenheid is gebaseer op ’n belangrike beginsel wat Jesus vir sy volgelinge geleer het. Hy het gesê: ‘Julle is almal broers.’ (Lees Matteus 23:8, 9.) Ons is natuurlik “broers” in die sin dat ons almal kinders van Adam is (Hand. 17:26). Maar dit is nie al nie. Jesus het verduidelik dat sy dissipels broers en susters is omdat hulle erken het dat Jehovah hulle hemelse Vader is (Matt. 12:50). Hulle het ook deel geword van een groot geestelike familie wat deur liefde en geloof verenig is. Daarom het die apostels dikwels in hulle briewe hulle mede-dissipels ‘broers en susters’ genoem. — Rom. 1:13; 1 Pet. 2:17; 1 Joh. 3:13.a

  • Mag ons almal een wees net soos Jehovah en Jesus een is
    Die Wagtoring (Studie-uitgawe) — 2018 | Junie
    • a Die uitdrukking “broers” kan ook na susters in die gemeente verwys. Paulus het sy brief aan die “broers” in Rome geskryf. Maar dit is duidelik dat hy ook aan die susters geskryf het, want hy het die name van ’n hele paar susters genoem (Rom. 16:3, 6, 12). Die Wagtoring verwys al jare lank na Christene in die gemeente as ‘broers en susters’.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel