Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Watter toekoms vir die skape en die bokke?
    Die Wagtoring – 1995 | Oktober 15
    • 3. Wat het Jesus vroeër in sy bespreking gesê sou onmiddellik ná die begin van die groot verdrukking gebeur?

      3 Jesus het voorspel dat merkwaardige gebeure sou plaasvind “onmiddellik ná” die groot verdrukking uitgebreek het; gebeure waarna ons uitsien. Hy het gesê dat “die teken van die Seun van die mens” dan sal verskyn. Dit sal ’n groot uitwerking hê op “al die stamme van die aarde” wat “die Seun van die mens met krag en groot heerlikheid op die wolke van die hemel [sal] sien kom”. Die Seun van die mens sal van “sy engele” vergesel wees (Matteus 24:21, 29-31).a Wat van die gelykenis van die skape en die bokke? Moderne Bybels plaas dit in hoofstuk 25, maar dit maak deel uit van Jesus se antwoord en verstrek verdere besonderhede oor sy koms in heerlikheid en vestig die aandag op sy oordeel oor “al die nasies”.—Matteus 25:32.

  • Watter toekoms vir die skape en die bokke?
    Die Wagtoring – 1995 | Oktober 15
    • LET OP DIE OOREENKOMSTE

      Matteus 24:29-31 Matteus 25:31-33

      Nadat die groot verdrukking Die Seun van die mens kom

      begin, kom die Seun van die mens

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel