Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Die beroemde Bergpredikasie
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • Hy sê: “Gelukkig is dié wat besef dat hulle God nodig het, want die Koninkryk van die hemel behoort aan hulle. Gelukkig is dié wat treur, want hulle sal vertroos word. . . . Gelukkig is dié wat honger en dors na regverdigheid, want hulle sal versadig word. . . . Gelukkig is dié wat ter wille van regverdigheid vervolg is, want die Koninkryk van die hemel behoort aan hulle. Gelukkig is julle wanneer mense julle beledig en julle vervolg . . . omdat julle my volgelinge is. Wees bly en vreugdevol.” – Matteus 5:3-12.

  • Die beroemde Bergpredikasie
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • Jesus sê dat mense werklik gelukkig is as hulle besef dat hulle God nodig het, bedroef is as gevolg van hulle sondige toestand en God leer ken en hom dien. Selfs al word hulle gehaat en vervolg omdat hulle God se wil doen, is hulle gelukkig omdat hulle weet dat hulle hom bly maak en dat hy hulle met die ewige lewe sal beloon.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel