Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Groter bedrywighede gedurende Christus se teenwoordigheid
    Die Wagtoring – 1993 | Mei 1
    • 15 Let op wat hy in Mattheüs 25:31-33 sê: “Wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit; en voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei; en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit.”

  • Groter bedrywighede gedurende Christus se teenwoordigheid
    Die Wagtoring – 1993 | Mei 1
    • 17. Waarom is die situasie vandag vir alle mense ernstig?

      17 In die gelykenis plaas die Herder-Koning die skaapgeaardes aan sy regterhand en die bokagtiges aan sy linkerhand. Dit blyk dat die regterkant ’n oordeel met ’n gunstige uiteinde is—die ewige lewe. Die linkerkant verteenwoordig ’n ongunstige oordeel—naamlik ewige vernietiging. Die Koning se oordeel lei tot ernstige gevolge.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel