-
Wie was Pontius Pilatus?Die Wagtoring – 2005 | September 15
-
-
Pilatus wou dalk doen wat reg is, maar hy wou ook homself red en die skare tevrede stel. Uiteindelik het hy sy loopbaan bo sy gewete en geregtigheid gestel. Hy het gevra dat water gebring word, waarna hy sy hande gewas het en verklaar het dat hy onskuldig is aan die dood waarvoor hy daarna toestemming gegee het.a Hoewel Pilatus geglo het dat Jesus onskuldig is, het hy hom laat gesel en die soldate toegelaat om met hom die spot te dryf, hom te slaan en op hom te spoeg.—Matteus 27:24-31.
-
-
Wie was Pontius Pilatus?Die Wagtoring – 2005 | September 15
-
-
a Dit was die Jode, nie die Romeine nie, wat gewoonlik hulle hande gewas het om te toon dat hulle nie ’n aandeel het aan bloedvergieting nie.—Deuteronomium 21:6, 7.
-