-
PornografieOntwaak! – 2013 | Maart
-
-
“Elkeen wat aanhou om na ’n vrou te kyk om hartstog vir haar te hê, [het] reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg.”—Matteus 5:28.
-
-
PornografieOntwaak! – 2013 | Maart
-
-
Die Bybel sê byvoorbeeld reguit dat dit tot egbreuk kan lei as ’n getroude man “aanhou om na ’n vrou te kyk” met wie hy nie getroud is nie en ’n begeerte ontwikkel om geslagsomgang met haar te hê. Die beginsel agter hierdie stelling in die Bybel is van toepassing op almal, getroud of ongetroud, wat ‘aanhou kyk’ na pornografiese beelde en sodoende seksueel onsedelike begeertes voed. Dit is duidelik dat sulke gedrag vir God aanstootlik is.
-