Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • “Laat julle hart nie ontsteld word nie”
    Die Wagtoring – 1988 | Februarie 15
    • 14. Hoe weet ons of ’n mens Jehovah net een keer ernstig moet smeek?

      14 Dit is opmerkenswaardig dat ’n mens Jehovah gewoonlik nie net een keer ernstig moet smeek nie. Jesus het in sy beroemde Bergpredikasie gesê: “Bly vra, en dit sal julle gegee word; bly soek, en julle sal vind; bly klop, en daar sal vir julle oopgemaak word” (Mattheüs 7:7, NW). Baie Bybelvertalings gee dit soos volg weer: “Vra . . . soek . . . klop.” Maar die oorspronklike Grieks bevat die gedagte van volgehoue handeling.a

  • “Laat julle hart nie ontsteld word nie”
    Die Wagtoring – 1988 | Februarie 15
    • a Ooreenkomstig die noukeurigheid van die New World Translation of the Holy Scriptures vertaal Charles B. Williams die vers soos volg: “Bly vra . . . bly soek . . . bly klop, en die deur sal vir julle oopgaan.”—The New Testament: A Translation in the Language of the People.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel