-
’n Onwaarskynlike dissipelDie Wagtoring – 1987 | Mei 15
-
-
Toe die man Jesus nader en voor hom neerval, laat die demone wat hom beheer hom skreeu: “Wat het ek met U te doen, Jesus, Seun van die allerhoogste God? Ek besweer U by God om my nie te pynig nie.”
-
-
’n Onwaarskynlike dissipelDie Wagtoring – 1987 | Mei 15
-
-
“Legio is my naam, want ons is baie”, is die antwoord. Die demone verlustig hulle daarin om die lyding te sien van diegene wat hulle kan oormeester en geniet dit blykbaar om op lafhartige wyse soos ’n gepeupel teen hulle saam te span. Maar noudat Jesus hulle konfronteer, smeek hulle hom om hulle nie in die afgrond te stuur nie. Ons sien weer eens die groot mag wat Jesus het om selfs boosaardige demone te oorwin. Dit toon ook dat die demone weet dat God se uiteindelike straf vir hulle is dat hulle saam met hulle leier, Satan die Duiwel, in ’n afgrond gewerp gaan word.
-