-
’n Vraag oor die vasDie Wagtoring – 1986 | Junie 1
-
-
Party van hierdie dissipels van die gevange Johannes kom nou na Jesus toe en vra: “Waarom vas ons en die Fariseërs dikwels, maar u dissipels vas nie?” Die Fariseërs vas twee keer per week as ’n ritueel van hulle godsdiens. En Johannes se dissipels volg moontlik ’n soortgelyke gebruik. Dit kan ook wees dat hulle vas om te rou oor Johannes se gevangenskap en wonder waarom Jesus se dissipels nie saam met hulle vas as teken van droefheid nie.
-
-
’n Vraag oor die vasDie Wagtoring – 1986 | Junie 1
-
-
[Volbladillustrasie op bladsy 8]
-