-
Jesus stil ’n skrikwekkende stormDie Wagtoring – 1987 | Mei 1
-
-
Maar dit gaan nie ’n maklike oorvaart wees nie. As gevolg van die hoër temperatuur op die oppervlak van die meer, wat ongeveer 210 meter onder seevlak is, en die kouer lug in die nabygeleë berge, steek sterk winde soms op en veroorsaak skielike, hewige windstorms op die meer. Dit gebeur nou. Die golwe slaan weldra in die skuit sodat dit vol water word. Maar Jesus slaap steeds!
-
-
Jesus stil ’n skrikwekkende stormDie Wagtoring – 1987 | Mei 1
-
-
[Volbladillustrasie op bladsy 8]
-