Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesus “in die land van die Jode”
    ‘Sien die goeie land’
    • Ná die Pasga van 32 G.J. het Jesus noordwaarts gegaan in die rigting van Tirus en Sidon, Fenisiese hawens. Toe het hy sy bediening uitgebrei na party van die tien gehelleniseerde stede wat die Dekapolis genoem is. Jesus was naby Sesarea-Filippi (F2) toe Petrus hom as die Messias erken het, en die gedaanteverandering het kort daarna plaasgevind, moontlik op die berg Hermon. Later het Jesus in die streek Perea, oorkant die Jordaanrivier, gepreek.—Mr 7:24-37; 8:27–9:2; 10:1; Lu 13:22, 33.

  • Jesus “in die land van die Jode”
    ‘Sien die goeie land’
    • Stede van die Dekapolis

      E5 Hippo(s)

      E6 Pella

      F5 Skitopolis

      F5 Gadara

      F7 Gerasa

      G5 Dion

      G9 Filadelfia

      H1 Damaskus

      H4 Rafana

      I5 Kanata

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel