Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Twee illustrasies oor wingerde
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • Maar “die landbouers” het die “slawe” wat na hulle toe gestuur is, sleg behandel en doodgemaak. Jesus verduidelik: “Hy [die eienaar van die wingerd] het nog net een oorgehad om te stuur, sy geliefde seun. Hy het hom laaste na hulle toe gestuur en gesê: ‘Hulle sal my seun respekteer.’ Maar daardie landbouers het vir mekaar gesê: ‘Dit is die erfgenaam. Kom ons maak hom dood, en die erfenis sal ons s’n wees.’ Toe het hulle hom gevat en hom doodgemaak.” – Markus 12:6-8.

  • Twee illustrasies oor wingerde
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • Die skrifgeleerdes en hoofpriesters besef dat Jesus “hulle in gedagte gehad het toe hy hierdie illustrasie vertel het” (Lukas 20:19). Nou wil hulle hom, die wettige “erfgenaam”, meer as ooit tevore doodmaak. Maar hulle is bang vir die skare, wat Jesus as ’n profeet beskou, en daarom probeer hulle nie om Jesus op daardie oomblik dood te maak nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel