Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesus bid terwyl hy verskriklik hartseer is
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • Wanneer hulle by hierdie pragtige plek tussen die olyfbome aankom, sê Jesus vir agt van sy apostels om agter te bly. Dalk is hulle naby die ingang van die tuin, want Jesus sê vir hulle: “Sit hier terwyl ek daar gaan bid.” Jesus vat drie van sy apostels saam – Petrus, Jakobus en Johannes – en gaan verder in die tuin. Hy word baie angstig en sê vir hulle: “Ek is verskriklik hartseer, ja, tot die dood toe. Bly hier en bly wakker saam met my.” – Matteus 26:36-38.

  • Jesus bid terwyl hy verskriklik hartseer is
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • Jesus het uit die hemel gesien hoe ander wreed deur die Romeine doodgemaak is. So hy het glad nie uitgesien om op so ’n wrede manier doodgemaak te word nie. Maar nog belangriker, Jesus is angstig omdat hy dink dat sy dood as ’n slegte misdadiger dalk oneer op sy Vader se naam sal bring. Oor ’n paar uur gaan hy aan ’n paal gehang word asof hy ’n godslasteraar is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel