-
Sielsangs in die tuinDie Wagtoring – 1990 | Oktober 1
-
-
Jesus laat agt van die apostels agter—moontlik naby die ingang van die tuin—en beveel hulle: “Sit hier onderwyl Ek daar gaan bid.” Toe neem hy die ander drie—Petrus, Jakobus en Johannes—en gaan ’n bietjie dieper in die tuin in. Jesus word bedroef en erg verontrus. “My siel is diep bedroef tot die dood toe”, sê hy vir hulle. “Bly hier en waak saam met My.”
-
-
Sielsangs in die tuinDie Wagtoring – 1990 | Oktober 1
-
-
Geensins nie! Jesus vra nie om die dood vry te spring nie. Selfs net die gedagte om ’n offerdood te vermy, soos Petrus eenkeer aan die hand gedoen het, is vir Jesus verfoeilik. Hy verkeer eerder in sielsangs omdat hy bevrees is dat die wyse waarop hy eerlank gaan sterf—as ’n veragtelike misdadiger—oneer op sy Vader se naam sal bring. Hy besef nou dat hy binne ’n paar uur aan ’n folterpaal genael gaan word as die slegste soort mens wat daar is—’n godslasteraar! Dít is wat hom so erg verontrus.
-