-
Beplan vooruit – Gebruik praktiese wysheidJesus – Die weg, die waarheid, die lewe
-
-
Die eerste een antwoord: “Honderd maat olyfolie.” Dit is omtrent 2 200 liter olie. Die persoon het dalk ’n groot olyfboord gehad of handel gedryf met olie. Die bestuurder sê vir hom: “Neem jou skuldbewys terug en gaan sit en skryf gou 50 [1 100 liter].” – Lukas 16:6.
-
-
Beplan vooruit – Gebruik praktiese wysheidJesus – Die weg, die waarheid, die lewe
-
-
Die bestuurder is nog steeds in beheer van die meesters se finansiële sake, en daarom het hy nog steeds die gesag om sulke skuld te verminder. Deur die skuld te verminder, maak die bestuurder vriende met dié wat dalk vir hom ’n guns sal doen nadat hy sy werk verloor het.
-