Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ’n Verandering vir die ryk man en vir Lasarus
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • “Die Wet en die woorde van die profete is bekend gemaak totdat Johannes op die toneel verskyn het. Van toe af word die Koninkryk van God as goeie nuus bekend gemaak, en alle soorte mense streef daarna om dit te bereik. Ja, dit is makliker vir hemel en aarde om te verdwyn as dat selfs een deeltjie van ’n letter van die Wet nie vervul sal word nie” (Lukas 3:18; 16:16, 17). Hoe wys Jesus se woorde dat ’n verandering plaasvind?

  • ’n Verandering vir die ryk man en vir Lasarus
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • Die Wet van Moses het nie onvervuld gebly nie; dit het eerder tot die Messias gelei. En binnekort sal mense nie meer verplig wees om dit te onderhou nie. Die Wet het mense byvoorbeeld toegelaat om te skei as gevolg van verskillende redes, maar Jesus verduidelik nou dat ‘enigiemand wat van sy vrou skei en met iemand anders trou, egbreuk pleeg, en enigiemand wat met ’n vrou trou wat van haar man geskei is, egbreuk pleeg’ (Lukas 16:18). Wanneer die Fariseërs wat vir alles reëls maak, dit hoor, is hulle woedend!

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel