Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sy hartsbegeerte is verwesenlik
    Die Wagtoring – 1994 | Maart 15
    • God het sy heilige gees op Simeon geplaas en hom met ’n openbaring beloon. Simeon sal die dood nie sien voordat hy die Een gesien het wat die Messias sal wees nie. Maar dae en maande gaan verby. Simeon word oud en sal heel waarskynlik nie veel langer lewe nie. Sal God se belofte aan hom nagekom word?

  • Sy hartsbegeerte is verwesenlik
    Die Wagtoring – 1994 | Maart 15
    • Met watter vreugde neem Simeon tog die kindjie Jesus in sy arms! Hierdie Een sal die beloofde Messias—“die Christus van Jehovah”—wees (vgl. NW). Op so ’n hoë ouderdom kan Simeon nie verwag om te sien hoe Jesus Sy aardse opdrag uitvoer nie. Tog is dit wonderlik om hom as ’n baba te sien. Messiaanse profesieë begin nou in vervulling gaan. Hoe bly is Simeon tog! Nou sal hy tevrede wees om in die dood te slaap totdat die opstanding plaasvind.—Lukas 2:25-28.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel