-
Lewe ons in die laaste dae?Ontwaak! – 1995 | April 22
-
-
“Daar sal vreesaanjaende gesigte wees.”—Lukas 21:11.
As gevolg van angswekkende verwikkelinge in die laaste jare is vrees moontlik die grootste enkele emosie in mense se lewens. Mense vrees oorlog, misdaad, besoedeling, siekte, inflasie en baie ander dinge wat hulle veiligheid en hulle eie lewe bedreig.
-
-
Lewe ons in die laaste dae?Ontwaak! – 1995 | April 22
-
-
“Op die een plek na die ander peste.”—Lukas 21:11.
Volgens ’n paneel deskundiges is die Amerikaanse regering se stryd teen vigs—wat jaarliks meer as $500 miljoen (R1 815 miljoen) kos—’n hopelose mislukking genoem. “Ons verloor ’n hele geslag van produktiwiteit weens vigs”, waarsku dr. Donna Sweet, wat met sowat 200 tot 300 pasiënte werk. In die Verenigde State is vigs nou die grootste doodsoorsaak onder mans tussen die ouderdomme van 25 en 44.
-