Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Wie is waarlik gelukkig?
    Die Wagtoring – 1986 | Oktober 1
    • Jesus rig sy woorde tot sy dissipels en begin: “[Gelukkig] is julle, armes, want aan julle behoort die koninkryk van God. [Gelukkig] is julle wat nou honger het, want julle sal versadig word. [Gelukkig] is julle wat nou ween, want julle sal lag. [Gelukkig] is julle wanneer die mense julle haat . . . Wees bly in daardie dag en spring op, want kyk, julle loon is groot in die hemel.”

  • Wie is waarlik gelukkig?
    Die Wagtoring – 1986 | Oktober 1
    • Wat Jesus met gelukkig bedoel, is egter nie net om vrolik of opgeruimd te wees soos wanneer ’n mens pret het nie. Ware geluk gaan dieper en bevat die gedagte van tevredenheid, ’n gevoel van bevrediging en voldoening in die lewe.

  • Wie is waarlik gelukkig?
    Die Wagtoring – 1986 | Oktober 1
    • Wat bedoel Jesus? Waarom bring dit wee mee as jy rykdom het, laggend genot najaag en die toejuiging van mense geniet? Dit is omdat diens aan God, wat die enigste ding is wat ware geluk meebring, uit ’n persoon se lewe uitgesluit word wanneer hy hierdie dinge het en koester. Terselfdertyd het Jesus nie bedoel dat ’n persoon gelukkig sal wees bloot omdat hy arm, honger of bedroef is nie. Maar sulke minder bevoorregte mense gee dikwels gehoor aan Jesus se leer, en so word hulle met ware geluk geseën.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel