-
Die tyd om te gee?Die Wagtoring — 2012 | Desember 1
-
-
“Gee altyddeur”, het Jesus gesê (Lukas 6:38).a Hy het nie gesê dat geskenke net gedurende ’n sekere tyd van die jaar gegee moet word wanneer daar van mense verwag word om te gee nie. Jesus het sy volgelinge aangespoor om altyddeur spontaan te gee, om dit ’n gewoonte te maak.
-
-
Die tyd om te gee?Die Wagtoring — 2012 | Desember 1
-
-
a Party Bybelvertalings sê eenvoudig: “Gee.” Maar in die oorspronklike Grieks dui die werkwoordvorm op ’n voortdurende handeling. Om die volle betekenis oor te dra van die woord wat Jesus gebruik het, gee die Nuwe Wêreld-vertaling dit weer met “gee altyddeur”.
-