-
‘Hy spreek nog, hoewel hy gesterf het’Die Wagtoring — 2013 | Januarie 1
-
-
Abel is aan die begin van die mensegeskiedenis gebore. Jesus het Abel later verbind met “die grondlegging van die wêreld” (Lukas 11:50, 51). Jesus het klaarblyklik gepraat van die wêreld van mense wat die hoop het om van sonde losgekoop te word. Hoewel Abel die vierde mens op die aarde was, was hy blykbaar die eerste een wat God as loskoopbaar beskou het.a Dit is duidelik dat Abel nie die beste assosiasie gehad het terwyl hy grootgeword het nie.
-
-
‘Hy spreek nog, hoewel hy gesterf het’Die Wagtoring — 2013 | Januarie 1
-
-
a Die uitdrukking “die grondlegging van die wêreld” behels die gedagte om saad neer te lê, wat op voortplanting dui, en daarom hou dit verband met die eerste menslike nakomelinge. Maar waarom het Jesus Abel verbind met “die grondlegging van die wêreld” en nie Kain, die eerste mens wat gebore is nie? Kain se besluite en dade het neergekom op opsetlike opstand teen Jehovah God. Dit wil voorkom of Kain, soos sy ouers, nie die hoop het op ’n opstanding en loskoping van sonde nie.
-