-
’n Intieme verhoudingDie Wagtoring – 1990 | Augustus 15
-
-
“Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer”, begin hy. Die Groot Landbouer, Jehovah God, het hierdie simboliese wynstok geplant toe hy Jesus met sy doop in die herfs van 29 G.J. met heilige gees gesalf het. Maar Jesus gaan voort en toon dat die wynstok meer voorstel as net hy, en sê:
“Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. . . . Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so julle ook nie as julle in My nie bly nie. Ek is die wynstok, julle die lote.”
-
-
’n Intieme verhoudingDie Wagtoring – 1990 | Augustus 15
-
-
Die apostels en ander word met Pinkster, 51 dae later, lote van die wynstok wanneer heilige gees op hulle uitgegiet word. Uiteindelik word 144 000 persone lote van die figuurlike wynstok. Hulle maak, saam met die stam van die wynstok, Jesus Christus, ’n simboliese wynstok uit wat die vrugte van God se Koninkryk dra.
-