Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring – 1986 | Julie 1
    • ▪ Hoe kan Jesus “’n god” wees wat deur Jehovah geskep is as Jehovah in Jesaja 43:10 sê: “Voor My is geen God geformeer nie, en na My sal daar geeneen wees nie”?

      Dit is welbekend dat Jehovah se Getuies uit die Bybel leer dat Jesus die geskape Seun van God en ondergeskik aan sy Vader is (Johannes 14:28; 1 Korinthiërs 11:3). As ’n kragtige Een wat as God se Woordvoerder, of Logos, dien, kan hy nietemin “’n god” genoem word. In ’n aantal Bybelvertalings sê Johannes 1:1 dat die Logos “’n god” was. Das Evangelium nach Johannes (1979) deur Jürgen Becker sê byvoorbeeld: “. . . und der Logos war bei dem Gott, und ein Gott war der Logos.” (Afrikaanse vertaling: “ . . . en die Logos was by die God, en ’n god was die Logos.”)a

  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring – 1986 | Julie 1
    • [Voetnote]

      a “Die titel ho theos [die God, of God], wat nou die Vader as ’n persoonlike werklikheid aandui, word nie in die N[uwe] T[estament] op Jesus self toegepas nie; Jesus is die Seun van God (van ho theos). . . . Joh. 1:1 moet streng vertaal word met ‘die woord was by die God [=die Vader], en die woord was ’n goddelike wese’.”​—Dictionary of the Bible (1965), deur John L. McKenzie, S.J.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel