Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Troues wat eerbaar is in die oë van God en die mens
    Die Wagtoring – 2006 | Oktober 15
    • 3. Tot die sukses van watter gebeurtenis in Kana het Jesus bygedra?

      3 Die Israeliete het daardie stap erken as die huwelik of troue. Daarna het hulle dalk ’n fees ter viering daarvan gehad, soos die een waarvan Johannes 2:1 melding maak. Baie Bybelvertalings gee hierdie vers soos volg weer: “Daar was ’n troue in Kana.” Maar gepaste vertalings van die woord in die oorspronklike taal is woorde soos “huweliksfees” of “bruilof” (Matteus 22:2-10; 25:10; Lukas 14:8).a Die verslag toon duidelik dat Jesus ’n fees wat met ’n Joodse troue gepaardgegaan het, bygewoon en tot die sukses daarvan bygedra het. Maar ’n sleutelgedagte is dat ’n troue destyds verskil het van wat vandag algemeen is.

  • Troues wat eerbaar is in die oë van God en die mens
    Die Wagtoring – 2006 | Oktober 15
    • a Dieselfde woord kan gebruik word vir ’n fees wat nie met ’n troue gepaardgegaan het nie.—Ester 9:22, Septuagint.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel