Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lasarus word opgewek
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • Kajafas kry dit reg om die Sanhedrin te beïnvloed om planne te maak om Jesus dood te maak. Sal Nikodemus, ’n lid van die Sanhedrin wat vriendelik teenoor Jesus is, Jesus van hierdie planne vertel? Wat ook al die geval is, Jesus verlaat die direkte omgewing van Jerusalem en vermy so dat hy doodgemaak word voor God se vasgestelde tyd.

  • Tien melaatses word genees – Een wys dat hy dankbaar is
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • Jesus weet dat die Sanhedrin hom wil doodmaak, en daarom vertrek hy na die stad Efraim, ’n ent noordoos van Jerusalem. Hy bly daar met sy dissipels, buite die bereik van sy vyande (Johannes 11:54). Maar die Pasga van 33 HJ kom al hoe nader, en daarom is Jesus weer kort voor lank op pad. Hy reis noordwaarts deur Samaria en op na Galilea. Dit sal die laaste keer wees dat hy hierdie gebied besoek voor sy dood.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel