Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Paulus seëvier oor teëspoed
    Die Wagtoring – 1999 | Mei 1
    • Die uitgeputte groep vind skuiling op ’n eiland wat Malta genoem word. Die inwoners is “vreemdtalige mense”, letterlik “barbare” (Grieks, barʹba·ros).c Maar die Maltese mense is nie wreedaards nie. Daarenteen berig Lukas, ’n reisgenoot van Paulus, dat hulle “buitengewone mensliewendheid aan ons betoon [het], want hulle het ’n vuur aangesteek en ons almal op hulpvaardige wyse ontvang weens die reën wat geval het en weens die koue”. Paulus self sluit by die inboorlinge van Malta aan om hout te versamel en op die vuur te sit.—Handelinge 28:1-3, voetnoot in naslaanuitgawe.

  • Paulus seëvier oor teëspoed
    Die Wagtoring – 1999 | Mei 1
    • c Wilfred Funk se Word Origins sê: “Die Grieke het ander tale geminag en gesê dat dit soos ‘bar-bar’ klink, en hulle het enigiemand wat dit gepraat het barbaros genoem.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel