-
“Nie een van julle sal doodgaan nie”‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
-
-
19 Paulus wou hand bysit. Hy het hout bymekaargemaak, wat hy op die vuur gesit het. Toe hy dit doen, het ’n giftige slang uitgekom en aan sy hand vasgebyt. Die Maltese het gedink dat dit die een of ander goddelike straf is.a
-
-
“Nie een van julle sal doodgaan nie”‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
-
-
a Die feit dat die mense geweet het van sulke slange, toon dat daar destyds giftige slange op die eiland was. Vandag is daar nie giftige slange op Malta nie. Dit is moontlik weens veranderinge wat deur die eeue heen in die habitat plaasgevind het. Of die giftige slange is dalk uitgeroei toe die mensebevolking op die eiland vermeerder het.
-