-
Moses—Mens of mite?Ontwaak! – 2004 | April 8
-
-
’n Israelitiese egpaar, Amram en Jogebed, het “nie die bevel van die koning gevrees” nie (Hebreërs 11:23). Jogebed het geboorte gegee aan ’n seun wat later as “goddelik mooi”a beskryf is (Handelinge 7:20). Miskien het hulle op die een of ander manier besef dat hierdie kind deur God begunstig is. Hoe dit ook al sy, hulle het geweier om hulle kind oor te gee om doodgemaak te word. Hulle het besluit om hom weg te steek, al het dit hulle eie lewe in gevaar gestel.
-
-
Moses—Mens of mite?Ontwaak! – 2004 | April 8
-
-
a Letterlik “mooi vir die God”. Volgens The Expositor’s Bible Commentary kan die uitdrukking verwys na nie net die kind se uitsonderlike fisiese kenmerke nie, maar ook na “die eienskappe van sy hart”.
-