-
Eertydse kopiïste en die Woord van GodDie Wagtoring – 2007 | Maart 15
-
-
Kopiïste in eertydse Israel
Moses het as ’n lid van Farao se huis grootgeword (Eksodus 2:10; Handelinge 7:21, 22). Volgens Egiptoloë sou Moses se opvoeding ingesluit het dat hy die Egiptiese skrif en ten minste sommige van die vaardighede van die kopiïste moet bemeester. In sy boek Israel in Egypt sê professor James K. Hoffmeier: “Daar is rede om die Bybelse tradisie te glo wat aan Moses die vermoë toeskryf om gebeure op te teken, reisbeskrywings saam te stel en ander skryfwerk te doen.”b
-
-
Eertydse kopiïste en die Woord van GodDie Wagtoring – 2007 | Maart 15
-
-
b Verwysings wat toon dat Moses wetlike sake op skrif gestel het, kan in Eksodus 24:4, 7; 34:27, 28 en Deuteronomium 31:24-26 gevind word. Deuteronomium 31:22 meld ’n lied wat hy op skrif gestel het, en Numeri 33:2 verwys na sy verslag van die trek deur die wildernis.
-