Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hoe kan die Bybel jou help?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
    • 6. Ander kan ons help om die Bybel te verstaan

      Baie mense lees die Bybel op hulle eie, maar hulle het gesien dat dit hulle help wanneer hulle dit met ander bespreek. Lees Handelinge 8:26-31, en bespreek dan hierdie vraag:

      • Hoe kan ons die Bybel verstaan? – Sien vers 30 en 31.

      Collage: 1. Filippus die evangeliedienaar verduidelik die Skrif aan die Etiopiese man. 2. Een van Jehovah se Getuies bespreek die Bybel met ’n ma en haar twee kinders.

      Die Etiopiese man het hulp nodig gehad om die Skrif te verstaan. Vandag sien baie mense dat dit hulle help wanneer hulle die Bybel met ander bespreek

  • Hoe kan die Bybel jou help?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel