Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Interne toetsing en sifting
    Jehovah se Getuies—Verkondigers van God se Koninkryk
    • Later, gedurende die jare 1935 tot 1944, het ’n hersiening van die hele raamwerk van Bybelchronologie getoon dat die chronologie met meer as ’n eeu verkeerd bereken is as gevolg van ’n swak vertaling van Handelinge 13: 19, 20 in die King James Version,g asook sekere ander faktore.h Dit het later aanleiding gegee tot die idee—wat soms ’n moontlikheid en soms ’n waarskynlikheid genoem is—dat aangesien die sewende millennium van mensegeskiedenis in 1975 sou begin die gebeure wat met die begin van Christus se Duisendjarige Heerskappy verband hou dan kon begin plaasvind.

  • Interne toetsing en sifting
    Jehovah se Getuies—Verkondigers van God se Koninkryk
    • g Vergelyk die weergawe van The Emphasised Bible, wat deur J. B. Rotherham vertaal is; sien ook die voetnoot oor Handelinge 13:20 in die New World Translation of the Holy Scriptures—With References.

      h Sien “Die waarheid sal julle vrymaak”, hoofstuk XI; “The Kingdom Is at Hand”, bladsye 171-5; ook The Golden Age, 27 Maart 1935, bladsye 391, 412. In die lig van hierdie hersiene tabelle van Bybelchronologie kon daar gesien word dat die vorige gebruik van die jaartalle 1873 en 1878, asook verwante jaartalle wat hiervan afgelei is, op grond van die ooreenkomste met eerste-eeuse gebeure op misvattings gegrond was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel