Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Die Christelike godsdiens versprei wyd en syd
    ‘Sien die goeie land’
    • Kort nadat Jesus hierdie woorde gespreek het, het die Pinksterfees Jode en proseliete uit alle dele van die Romeinse Ryk getrek, uit streke wat op die kaart hieronder getoon word. Die apostel Petrus se toespraak aan hulle daardie dag het die weg gebaan vir die vinnige verspreiding van die Christelike godsdiens.—Han 2:9-11.

  • Die Christelike godsdiens versprei wyd en syd
    ‘Sien die goeie land’
    • [Venster op bladsy 32]

      HULLE HET GEKOM VAN . . . 

      Jode en proseliete wat die goeie nuus op Pinkster 33 G.J. gehoor het, het gekom van Partië, Medië, Elam, Mesopotamië, Judea, Kappadosië, Pontus, Asië, Frigië, Pamfilië, Egipte, Libië, Rome, Kreta en Arabië. Baie is gedoop. Wat dink jy het hulle gedoen toe hulle teruggekeer het huis toe?

  • Die Christelike godsdiens versprei wyd en syd
    ‘Sien die goeie land’
    • C2 KRETA

  • Die Christelike godsdiens versprei wyd en syd
    ‘Sien die goeie land’
    • F4 ARABIË

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel