Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Die Romeine kry die allerbeste nuus
    Die Wagtoring – 1990 | Augustus 1
    • Rome was die sentrum van politieke mag in Paulus se dag. Gevolglik het Paulus Christene hierdie wyse raad gegee: “Laat elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom gestel is, want daar is geen mag behalwe van God nie” (Romeine 13:1). Christene se betrekkinge met mekaar is ook deel van ’n leefwyse wat met regverdigheid strook. “Wees aan niemand iets verskuldig nie”, sê Paulus, “behalwe om mekaar lief te hê; want hy wat ’n ander liefhet, het die wet vervul.”—Romeine 13:8.

  • Die Romeine kry die allerbeste nuus
    Die Wagtoring – 1990 | Augustus 1
    • [Venster/Prent op bladsy 24]

      “Daar is geen [wêreldlike] mag behalwe van God nie.” Dit beteken nie dat God elke individuele heerser in sy posisie plaas nie. Inteendeel, wêreldlike heersers bestaan slegs omdat God dit toelaat. In baie gevalle het God voorsien en voorspel watter menseheersers sou regeer en hulle is dus “deur God in hulle relatiewe posisies geplaas”.—Romeine 13:1, vgl. NW.

      [Erkenning]

      Museo della Civiltà Romana, Roma

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel