Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hoe sal jy voor die regterstoel staan?
    Die Wagtoring – 1995 | Oktober 15
    • 12 Die feit dat Daniël gesien het dat God ‘op ’n troon sit’, het derhalwe beteken dat Hy gekom het om uitspraak te lewer. Vroeër het Dawid gesing: “U [Jehovah] het my reg en my regsaak behandel; U het gaan sit op die troon, o regverdige regter!” (Psalm 9:5, 8). En Joël het geskryf: “Die nasies moet hulle klaarmaak en optrek na die dal van Josafat; want daar sal Ek [Jehovah] sit om gerig te hou oor al die nasies rondom.” (Joël 3:12; vergelyk Jesaja 16:5.) Beide Jesus en Paulus was in geregtelike situasies waarin ’n mens gesit het om ’n saak te verhoor en uitspraak te lewer.b—Johannes 19:12-16; Handelinge 23:3; 25:6.

  • Hoe sal jy voor die regterstoel staan?
    Die Wagtoring – 1995 | Oktober 15
    • b Met betrekking tot Christene wat mekaar hof toe neem, het Paulus gevra: “Stel julle dan die manne op wie daar in die gemeente neergesien word as regters aan [letterlik “laat julle . . . sit”]?”—1 Korintiërs 6:4.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel