-
Basan—’n vrugbare bronDie Wagtoring – 1989 | Mei 1
-
-
Met die oestyd het werkers die ongesnyde koring met ’n gekromde sekel gesny, soos die een van yster wat hierbo sonder sy houthandvatsel gesien kan word (Deuteronomium 16:9, 10; 23:25). Die halms is dan bymekaar gemaak en na ’n dorsvloer geneem waar ’n houtslee (met klippe onderaan vasgemaak) daaroor gesleep is om die korrels te verwyder (Rut 2:2-7, 23; 3:3, 6; Jesaja 41:15). Terwyl jy na die foto hiervan kyk, wat in die Golanhoogland geneem is, kan jy oor God se sinvolle reël nadink: “Jy mag ’n os nie muilband as hy graan dors nie.”—Deuteronomium 25:4; 1 Korinthiërs 9:9.
-
-
Basan—’n vrugbare bronDie Wagtoring – 1989 | Mei 1
-
-
[Foto-erkennings op bladsy 17]
Prenteargief (Nabye Oosterse geskiedenis)
Inlas: Badè-Instituut van Bybelse Argeologie
-