Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Wat sê die Bybel oor seks?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
    • 4. Jy kan versoeking weerstaan

      Wat kan dit moeilik maak om die versoeking om seksueel onsedelik te wees, te weerstaan? Speel die VIDEO, en bespreek dan die volgende vraag.

      VIDEO: Weerstaan versoeking deur jou Bybel te lees (3:02)

      • Wat het die broer in die video gedoen toe hy besef het dat hy dalk ontrou aan sy vrou kan wees as gevolg van die dinge wat hy dink en doen?

      Selfs lojale Christene sukkel soms om hulle gedagtes skoon te hou. Hoe kan jy onsedelike gedagtes onmiddellik verwerp? Lees Filippense 4:8, en bespreek dan hierdie vrae:

      • Aan watter soort dinge moet ons dink?

      • Hoe kan dit ons help om die versoeking te weerstaan om te sondig as ons die Bybel lees en onsself besig hou in Jehovah se diens?

  • Hoe kan jy Jehovah gelukkig maak deur die manier waarop jy met ander praat?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
    • 3. Wat sal ons help om op ’n opbouende manier te praat?

      Gewoonlik wys die dinge waaroor ons praat, wat regtig in ons hart is of waaroor ons dink (Lukas 6:45). So ons moet onsself oplei om te fokus op positiewe dinge – dinge wat regverdig, rein, lieflik en prysenswaardig is (Filippense 4:8). As ons op hierdie dinge wil fokus, moet ons ons vermaak en vriende goed kies (Spreuke 13:20). Dit help ook om mooi te dink voordat ons praat. Dink aan hoe jou woorde ander sal affekteer. Die Bybel sê: “As ’n mens praat sonder om te dink, sal jou woorde soos swaardsteke wees, maar die tong van die wyses is genesend.” – Spreuke 12:18.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel