Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Gehaat weens hulle geloof
    Die Wagtoring – 1998 | Desember 1
    • 17. Wat toon dat die predikingswerk van die eerste-eeuse Christene doeltreffend was?

      17 Die eerste-eeuse Christene het met onvermoeide ywer die goeie nuus van God se Koninkryk verkondig (Matteus 24:14). Teen omstreeks 60 G.J. kon Paulus sê dat die goeie nuus “verkondig is in die hele skepping wat onder die hemel is” (Kolossense 1:23). Teen die einde van die eerste eeu het Jesus se volgelinge dissipels regdeur die Romeinse Ryk gemaak—in Asië, Europa en Afrika! Selfs lede van “die huis van Caesar” het Christene geword (Filippense 4:22).a Hierdie ywerige predikingswerk het wrewel veroorsaak. Neander sê: “Die Christelike godsdiens het geleidelik onder mense van elke stand grond gewen en het gedreig om die staatsgodsdiens te laat verbrokkel.”

  • Gehaat weens hulle geloof
    Die Wagtoring – 1998 | Desember 1
    • a Die uitdrukking “huis van Caesar” verwys nie noodwendig na Nero, wat toe geheers het, se onmiddellike gesin nie. Moontlik verwys dit eerder na huishulpe en ondergeskikte beamptes wat, ten behoewe van die keiserlike gesin en personeel, huiswerk gedoen het soos om te kook en skoon te maak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel