-
Selfverdediging—Hoe ver kan ’n Christen gaan?Ontwaak! – 1991 | Julie 8
-
-
George Napper gee hierdie raad: “Die beste manier om jou te beskerm is miskien deur jou besittings pleks van jou lewe op die spel te sit. Die meeste rowers en inbrekers wil steel, nie doodmaak nie.” ’n Goeie beginsel in situasies waar ’n persoon net voorgekeer of wanneer sy geld geëis word, is: “’n Dienskneg van die Here moet nie twis nie.”—2 Timotheüs 2:24.a
-
-
Selfverdediging—Hoe ver kan ’n Christen gaan?Ontwaak! – 1991 | Julie 8
-
-
a Hoewel die konteks toon dat Paulus hier van ’n woordewisseling gepraat het, word die woord in die oorspronklike taal wat met “twis” (maʹkhe·sthai) weergegee word, gewoonlik geassosieer met gevegte waartydens daar wapens gebruik word of mense handgemeen raak.
-