Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Godsdiens
    Redenering uit die Skrif
    • Hebr. 10:24, 25: “Laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor; en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.” (Om hierdie Skriftuurlike bevel te gehoorsaam, moet daar Christenvergaderinge wees wat ons gereeld kan bywoon. So ’n reëling spoor ons aan om liefde aan ander te bewys en nie net oor onsself besorg te wees nie.)

  • Godsdiens
    Redenering uit die Skrif
    • Kan ons ’n goeie persoonlike verhouding met God geniet as ons sy gebooie lig opneem? Een van hulle is dat ons gereeld met medegelowiges moet vergader.—Hebr. 10:24, 25.

  • Godsdiens
    Redenering uit die Skrif
    • As ’n persoon die Bybel lees maar dit nie in sy lewe toepas nie, is dit natuurlik vir hom van weinig nut. As hy dit glo en daarvolgens handel, sal hy by gereelde gemeentelike vergaderinge met God se knegte assosieer (Hebr. 10:24, 25). Hy sal ook die “evangelie” saam met hulle aan ander mense verkondig.—1 Kor. 9:16; Mark. 13:10; Matt. 28:19, 20.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel