Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Gebruik woorde “wat goed is vir opbouing”
    ‘Hou julle in God se liefde’
    • 7, 8. Tot watter mate hou Jehovah ons aanspreeklik vir ons woorde?

      7 ’n Derde rede waarom ons op ons spraak moet let, is dat Jehovah ons aanspreeklik hou vir ons woorde. Die manier waarop ons ons tong gebruik, het nie net ’n uitwerking op ons verhouding met ons medemens nie, maar ook op ons posisie voor Jehovah. Jakobus 1:26 sê: “As iemand meen dat hy ’n vormlike aanbidder is en tog nie sy tong in toom hou nie, maar voortgaan om sy eie hart te bedrieg, dié man se vorm van aanbidding is vergeefs.”b Soos ons in die vorige hoofstuk gesien het, kan ons spraak nie van ons aanbidding geskei word nie. As ons ’n onbeheerste tong het—as dit skadelike, giftige woorde voortbring—kan dit al ons Christelike werke in God se oë waardeloos laat word. Is dit nie ernstige stof tot nadenke nie?—Jakobus 3:8-10.

  • Gebruik woorde “wat goed is vir opbouing”
    ‘Hou julle in God se liefde’
    • b Die Griekse woord wat met “vergeefs” vertaal word, word ook as “nutteloos” en ‘vrugteloos’ vertaal.—1 Korintiërs 15:17; 1 Petrus 1:18.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel