Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hoe kan ek bespotting die hoof bied?
    Ontwaak! – 1999 | Junie 22
    • Hierdie situasie is niks nuuts nie. Trouens, die apostel Petrus het vir Christene wat in die eerste eeu gelewe het, gesê: “Omdat julle nie meer hierdie weg . . . saam met [die mense van die nasies] bewandel nie, vind hulle dit vreemd en hou hulle aan om smadend van julle te praat” (1 Petrus 4:4). Ander vertalings sê dat hulle “julle uitskel” (Knox) of “julle beledig”.—Today’s English Version.

  • Hoe kan ek bespotting die hoof bied?
    Ontwaak! – 1999 | Junie 22
    • Daarenteen vind party spotters jou gedrag moontlik “vreemd”, soos Petrus geskryf het. Ja, dalk verstaan hulle regtig nie waarom jy op ’n sekere manier optree nie. As jy byvoorbeeld een van Jehovah se Getuies is, vind hulle dit dalk vreemd dat jy nie aan bedrywighede deelneem wat met sekere vakansiedae verband hou nie. Hulle het moontlik selfs verkeerde inligting oor die Getuies gekry by mense wat ons werk teëstaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel