Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hoe valse godsdiens mense die verkeerde idee van God gee
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
    • 2. Hoe gee valse godsdiens mense die verkeerde idee van God deur wat hulle doen?

      Valse godsdiens behandel mense nie soos Jehovah mense behandel nie. Die Bybel sê dat valse godsdiens se sondes “so hoog soos die hemel opgehoop” het (Openbaring 18:5). Godsdienste meng al honderde jare lank by die politiek in, ondersteun oorloë en veroorsaak of keur die dood van miljoene mense goed. Party godsdiensleiers wil ryk wees en ’n lekker lewe hê, en daarom vra hulle hulle lidmate vir geld om vir hierdie lewenstyl te betaal. Hierdie dinge wys dat hulle God nie ken nie, en daarom het hulle nie die reg om hom te verteenwoordig nie. – Lees 1 Johannes 4:8.

  • Bly lojaal aan Jehovah
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
    • Speel die VIDEO.

      VIDEO: Gaan uit Babilon die Grote uit! (5:06)

      ’n Toneel uit die video ‘Gaan uit Babilon die Grote uit!’ ’n Bybelstudent loop weg van ’n priester af nadat sy uit haar werk by ’n kerk bedank het.

      Lees Lukas 4:8 en Openbaring 18:4, 5, en beantwoord dan hierdie vrae:

      • Is my naam nog steeds op die lys van lidmate van ’n valse godsdiens?

      • Behoort ek aan ’n organisasie wat verbind is aan ’n ander godsdiens?

      • Ondersteun my werk valse godsdiens op enige manier?

      • Is daar enige ander gebiede in my lewe waar ek van valse godsdiens af moet wegbly?

      • As ek ja op enige van hierdie vrae geantwoord het, watter veranderinge moet ek maak?

      Maak in alle gevalle ’n besluit wat jou ’n skoon gewete sal gee en sal wys dat jy lojaal is aan Jehovah.

      ’n Suster en haar jong seun stap by ’n supermark uit. Hulle stap verby ’n vrou wat donasies bymekaarmaak vir ’n godsdienstige liefdadigheidsorganisasie.

      Wat sal jy doen as jy gevra word om ’n donasie te gee vir ’n godsdienstige liefdadigheidsorganisasie?

      PARTY MENSE SÊ: “Ek moet weet wat afvalliges oor Jehovah se Getuies sê sodat ek die waarheid kan verdedig.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel