Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring — 2014 | November 15
    • Openbaring 11:3 praat van twee getuies wat 1 260 dae lank sou profeteer. Die verslag sê dan dat die wilde dier hulle sou “oorwin en hulle [sou] doodmaak”. Maar ná “drie en ’n half dae” sou hierdie twee getuies opgewek word, tot die verbasing van almal wat dit sien.—Op. 11:7, 11.

  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring — 2014 | November 15
    • Wat het hierdie twee Skrifgedeeltes in gemeen? In elke geval verwys die verslag na God se gesalfdes wat die leiding geneem het gedurende ’n moeilike tyd van beproewing. Ter vervulling van Openbaring hoofstuk 11 het die gesalfde broers wat die leiding geneem het toe God se Koninkryk in 1914 in die hemel opgerig is, dus drie en ’n half jaar lank “in saklinne” gepreek.

  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring — 2014 | November 15
Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel