Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring — 2014 | November 15
    • Openbaring 11:3 praat van twee getuies wat 1 260 dae lank sou profeteer. Die verslag sê dan dat die wilde dier hulle sou “oorwin en hulle [sou] doodmaak”. Maar ná “drie en ’n half dae” sou hierdie twee getuies opgewek word, tot die verbasing van almal wat dit sien.—Op. 11:7, 11.

  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring — 2014 | November 15
    • Aan die einde van hulle prediking in saklinne is hierdie gesalfdes simbolies doodgemaak toe hulle vir ’n korter tydjie, ’n simboliese drie en ’n half dae, in die tronk gegooi is. In die oë van die vyande van God se volk is hulle werk tot ’n einde gebring, en dit het daardie teenstanders baie bly gemaak.—Op. 11:8-10.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel