-
Vrae van lesersDie Wagtoring — 2014 | November 15
-
-
Aan die einde van hulle prediking in saklinne is hierdie gesalfdes simbolies doodgemaak toe hulle vir ’n korter tydjie, ’n simboliese drie en ’n half dae, in die tronk gegooi is. In die oë van die vyande van God se volk is hulle werk tot ’n einde gebring, en dit het daardie teenstanders baie bly gemaak.—Op. 11:8-10.
-