B15
Hebreeuse kalender
NISAN (ABIB) Maart – April |
14 Pasga 15-21 Ongesuurde brode 16 Offer van eerste opbrengs |
Jordaanrivier swel weens reën, smeltende sneeu |
Gars |
IJJAR (SIF) April – Mei |
14 Laat Pasga |
Droë seisoen begin, lug meestal onbewolk |
Koring |
SIWAN Mei – Junie |
6 Fees van die Weke (Pinkster) |
Warm somerweer, helder lug |
Koring, vroeë vye |
TAMMUS Junie – Julie |
Temperatuur styg, swaar dou op plekke |
Eerste druiwe |
|
AB Julie – Augustus |
Hitte bereik hoogtepunt |
Somervrugte |
|
ELUL Augustus – September |
Hitte duur voort |
Dadels, druiwe en vye |
|
TISJRI (ETANIM) September – Oktober |
1 Trompetgeluid 10 Versoendag 15-21 Huttefees 22 Heilige vergadering |
Einde van somer, vroeë reëns begin |
Lande word geploeg |
GESWAN (BUL) Oktober – November |
Ligte reëns |
Olywe |
|
KISLEF November – Desember |
25 Toewydingsfees |
Reën neem toe, ryp, sneeu op berge |
Kuddes op stal |
TEBET Desember – Januarie |
Koudste tyd, reënerig, sneeu op berge |
Plantegroei kom op |
|
SEBAT Januarie – Februarie |
Minder koue weer, reën duur voort |
Amandelbloeisels |
|
ADAR Februarie – Maart |
14, 15 Purim |
Dikwels donderweer en hael |
Vlas |
WE-ADAR Maart |
’n Skrikkelmaand wat sewe keer in 19 jaar ingevoeg is |