Vir gesinsbespreking
Wat ontbreek in hierdie prent?
Lees 1 Samuel 1:24-28; 2:11. Kyk nou na die prent. Watter dinge is nie daar nie? Skryf jou antwoorde hieronder neer. Voltooi die prent deur die kolletjies te verbind, en kleur dit dan in.
1. ․․․․․
2. ․․․․․
3. ․․․․․
[Diagram]
(Sien publikasie)
VIR BESPREKING:
Hoe wou Samuel se ouers hê moes hy sy lewe gebruik? Hoe het Jehovah Samuel geseën?
LEIDRAAD: Lees 1 Samuel 3:19-21.
Watter doelwitte kan jy stel om Jehovah te eer?
LEIDRAAD: Lees Prediker 12:13; 1 Timoteus 4:6-8, 12, 13.
GESINSAKTIWITEIT:
Een gesinslid kan, sonder om te praat, die rol van een van die karakters in die bogenoemde Bybelverslag vertolk. Die res van die gesin moet probeer raai wie dit is.
Versamel en leer
Knip uit, vou in die helfte en bêre
BYBEL-KAART 14 SAMUEL
VRAE
A. Samuel se ouers se name was ․․․․․ en ․․․․․.
B. Watter Bybelboeke het Jehovah Samuel laat skryf?
C. Voltooi die Bybel se stelling: “En die seun Samuel het . . .”
[Tabel]
4026 VHJ Adam geskep
Het omstreeks 1100 VHJ gelewe
1 HJ
98 HJ Laaste Bybelboek geskryf
[Kaart]
Is in Rama gebore—het in Silo gaan woon
Rama
Silo
Jerusalem
SAMUEL
PROFIEL
Sy ouers het “hom aan Jehovah geleen” en hom aangemoedig om van ’n jong ouderdom af God se diens sy loopbaan te maak (1 Samuel 1:24, 28). Al het Samuel gesien hoe verdorwe priesters ander uitbuit, het hy lojaal, eerlik en dapper gebly.—1 Samuel 2:22-26; 3:18, 19; 12:2-5, 17, 18.
ANTWOORDE
A. Elkana en Hanna.—1 Samuel 1:19, 20.
B. Rigters, Rut en deel van Eerste Samuel.
C. “. . . grootgeword by Jehovah.”—1 Samuel 2:21.
Volke en lande
4. Ons name is Oskar, 10, en Saskia, 7. Ons woon in Estland. Omtrent hoeveel Getuies van Jehovah is daar in Estland? Is dit 2 400, 4 200 of 6 800?
5. Watter kolletjie wys waar ons woon? Trek ’n sirkel daarom, maak ’n kolletjie waar jy woon en kyk hoe ver jy van Estland is.
A
B
C
D
Prentejag vir kinders
Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.
As jy nog afskrifte van “Vir gesinsbespreking” wil druk, kan jy gaan na www.jw.org
● “VIR GESINSBESPREKING” se antwoorde is op bladsy 11
ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSYE 30 EN 31
1. Die offerbul.
2. Meel.
3. ’n Kruik wyn.
4. 4 200.
5. B.