Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 24
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 24:1

Kruisverwysings

  • +Eks 6:23
  • +Le 10:1
  • +Eks 28:1
  • +Nu 3:2

1 Kronieke 24:2

Kruisverwysings

  • +Eks 6:23
  • +Nu 26:61
  • +Nu 16:39

1 Kronieke 24:3

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:8
  • +2Sa 8:17
  • +1Kor 14:33

1 Kronieke 24:5

Kruisverwysings

  • +Spr 16:33; 18:18; Han 1:26
  • +Mt 26:3

1 Kronieke 24:6

Kruisverwysings

  • +1Kn 4:3; 2Kr 34:13
  • +1Kn 2:35
  • +2Sa 8:17
  • +2Sa 19:11; 1Kn 1:7
  • +1Kr 23:24
  • +Le 10:12; Nu 16:39
  • +1Kr 6:3

1 Kronieke 24:7

Kruisverwysings

  • +Ne 11:10

1 Kronieke 24:10

Kruisverwysings

  • +Lu 1:5

1 Kronieke 24:19

Kruisverwysings

  • +1Kr 9:25; 2Kr 23:18
  • +Lu 1:8, 23
  • +2Kn 11:9; 1Kor 14:40

1 Kronieke 24:20

Kruisverwysings

  • +Eks 6:18
  • +1Kr 23:16; 26:24

1 Kronieke 24:21

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:17

1 Kronieke 24:22

Kruisverwysings

  • +Nu 3:27
  • +1Kr 23:18

1 Kronieke 24:23

Kruisverwysings

  • +Nu 26:58; 1Kr 15:9
  • +1Kr 23:19; 26:31

1 Kronieke 24:24

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:20

1 Kronieke 24:26

Kruisverwysings

  • +Ge 46:11; Eks 6:19
  • +1Kr 6:19
  • +1Kr 23:21

1 Kronieke 24:28

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:22

1 Kronieke 24:30

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:47
  • +1Kr 23:23
  • +1Kr 23:11

1 Kronieke 24:31

Kruisverwysings

  • +Jos 18:10; 1Kr 25:8; Spr 16:33; Han 1:26
  • +1Kr 26:13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 24:1Eks 6:23
1 Kron. 24:1Le 10:1
1 Kron. 24:1Eks 28:1
1 Kron. 24:1Nu 3:2
1 Kron. 24:2Eks 6:23
1 Kron. 24:2Nu 26:61
1 Kron. 24:2Nu 16:39
1 Kron. 24:31Kr 6:8
1 Kron. 24:32Sa 8:17
1 Kron. 24:31Kor 14:33
1 Kron. 24:5Spr 16:33; 18:18; Han 1:26
1 Kron. 24:5Mt 26:3
1 Kron. 24:61Kn 4:3; 2Kr 34:13
1 Kron. 24:61Kn 2:35
1 Kron. 24:62Sa 8:17
1 Kron. 24:62Sa 19:11; 1Kn 1:7
1 Kron. 24:61Kr 23:24
1 Kron. 24:6Le 10:12; Nu 16:39
1 Kron. 24:61Kr 6:3
1 Kron. 24:7Ne 11:10
1 Kron. 24:10Lu 1:5
1 Kron. 24:191Kr 9:25; 2Kr 23:18
1 Kron. 24:19Lu 1:8, 23
1 Kron. 24:192Kn 11:9; 1Kor 14:40
1 Kron. 24:20Eks 6:18
1 Kron. 24:201Kr 23:16; 26:24
1 Kron. 24:211Kr 23:17
1 Kron. 24:22Nu 3:27
1 Kron. 24:221Kr 23:18
1 Kron. 24:23Nu 26:58; 1Kr 15:9
1 Kron. 24:231Kr 23:19; 26:31
1 Kron. 24:241Kr 23:20
1 Kron. 24:26Ge 46:11; Eks 6:19
1 Kron. 24:261Kr 6:19
1 Kron. 24:261Kr 23:21
1 Kron. 24:281Kr 23:22
1 Kron. 24:301Kr 6:47
1 Kron. 24:301Kr 23:23
1 Kron. 24:301Kr 23:11
1 Kron. 24:31Jos 18:10; 1Kr 25:8; Spr 16:33; Han 1:26
1 Kron. 24:311Kr 26:13
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 24:1-31

1 Kronieke

24 En die seuns van Aäron het hulle afdelings gehad. Die seuns van Aäron was Nadab+ en Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+ 2 Nadab en Abiʹhu+ het egter voor hulle vader gesterf,+ en hulle het geen seuns gehad nie, maar Eleaʹsar+ en Iʹtamar het as priesters bly dien. 3 En Dawid, en Sadok+ uit die seuns van Eleaʹsar, en Ahimeʹleg+ uit die seuns van Iʹtamar, het hulle in afdelings ingedeel vir hulle amp in hulle diens.+ 4 Maar daar is gevind dat daar meer hoofmanne onder die seuns van Eleaʹsar was as onder die seuns van Iʹtamar. Toe het hulle hulle so verdeel: vir die seuns van Eleaʹsar as hoofde vir hulle vaderhuise, sestien, en vir die seuns van Iʹtamar as hoofde vir hulle vaderhuise, agt.

5 Verder het hulle hulle deur die lot verdeel,+ die een groep sowel as die ander, want uit die seuns van Eleaʹsar en uit die seuns van Iʹtamar moes daar hoofde van die heiligdom+ en hoofde van die ware God wees. 6 Toe het Semaʹja, die seun van Netaʹnel, die sekretaris+ van die Leviete, hulle opgeskryf voor die koning en die vorste en Sadok,+ die priester, en Ahimeʹleg,+ die seun van Abjaʹtar,+ en die hoofde van die vaderhuise van die priesters en van die Leviete;+ een vaderhuis is vir Eleaʹsar+ uitgekies en een is vir Iʹtamar+ uitgekies.

7 En die lot het uitgekom: die eerste vir Joʹjarib;+ vir Jedaʹja die tweede, 8 vir Harim die derde, vir Seoʹrim die vierde, 9 vir Malkiʹa die vyfde, vir Mijaʹmin die sesde, 10 vir Hakkos die sewende, vir Abiʹa+ die agtste, 11 vir Jeʹsua die negende, vir Seganʹja die tiende, 12 vir Elʹjasib die elfde, vir Jakim die twaalfde, 13 vir Huppa die dertiende, vir Jeseʹbeab die veertiende, 14 vir Bilga die vyftiende, vir Immer die sestiende, 15 vir Hesir die sewentiende, vir Happisʹses die agtiende, 16 vir Petagʹja die negentiende, vir Jehesʹkel die twintigste, 17 vir Jagin die een-en-twintigste, vir Gamul die twee-en-twintigste, 18 vir Delaʹja die drie-en-twintigste, vir Maäsʹja die vier-en-twintigste.

19 Dit was hulle ampte+ vir hulle diens,+ om in die huis van Jehovah in te gaan volgens die reg wat hulle toegekom het+ deur die hand van hulle voorvader Aäron, net soos Jehovah, die God van Israel, hom beveel het.

20 En van die seuns van Levi wat oorgebly het, was daar van die seuns van Amram:+ Suʹbael;+ van die seuns van Suʹbael: Jegʹdeja; 21 van Rehabʹja:+ van die seuns van Rehabʹja: Jissiʹa, die hoof; 22 van die Jishariete:+ Seloʹmot;+ van die seuns van Seloʹmot: Jahat; 23 en die seuns van Hebron:+ Jeriʹa,+ die hoof, Amarʹja, die tweede, Jahaʹsiël, die derde, Jekaʹmeam, die vierde. 24 Die seuns van Usʹsiël: Miga; van die seuns van Miga:+ Samir. 25 Die broer van Miga was Jissiʹa; van die seuns van Jissiʹa: Sagariʹa.

26 Die seuns van Meraʹri+ was Magli+ en Musi;+ die seuns van Jaäsiʹa: Beno. 27 Die seuns van Meraʹri: Van Jaäsiʹa: Beno en Soham en Sakkur en Ibri. 28 Van Magli: Eleaʹsar, wat geen seuns gehad het nie.+ 29 Van Kis: die seuns van Kis was Jeragʹmeël. 30 En die seuns van Musi was Magli+ en Eder en Jeʹrimot.+

Dit was die seuns van die Leviete volgens hulle vaderhuise.+ 31 En hulle het ook die lot gewerp+ net soos hulle broers, die seuns van Aäron, gedoen het voor koning Dawid en Sadok en Ahimeʹleg en die hoofde van die vaderhuise van die priesters en van die Leviete. Wat vaderhuise+ betref, was die hoof net soos sy jonger broer.

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel