Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 23
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 23:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 1:1
  • +1Kn 1:33, 39; 1Kr 28:5

1 Kronieke 23:2

Kruisverwysings

  • +1Kr 22:17; 28:1
  • +Eks 29:9
  • +Nu 3:6; 1Kr 13:2

1 Kronieke 23:3

Kruisverwysings

  • +Nu 4:3

1 Kronieke 23:4

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:29
  • +De 16:18; 2Kr 19:8

1 Kronieke 23:5

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:12
  • +1Kr 6:31; 9:33
  • +1Kn 10:12

1 Kronieke 23:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 8:14; 31:2
  • +Eks 6:16

1 Kronieke 23:8

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:21
  • +1Kr 26:22

1 Kronieke 23:11

Kruisverwysings

  • +1Kr 24:4

1 Kronieke 23:12

Kruisverwysings

  • +Eks 6:18
  • +Eks 6:21
  • +Nu 3:27
  • +1Kr 6:2

1 Kronieke 23:13

Kruisverwysings

  • +Eks 4:14
  • +Eks 6:20, 26
  • +Eks 28:1; Heb 5:4
  • +Heb 9:7
  • +1Sa 2:28
  • +De 21:5
  • +Le 9:22; Nu 6:23

1 Kronieke 23:14

Kruisverwysings

  • +Ps 90:opskrif
  • +1Kr 26:24

1 Kronieke 23:15

Kruisverwysings

  • +Eks 2:22
  • +Eks 18:4

1 Kronieke 23:16

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:24

1 Kronieke 23:17

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:25

1 Kronieke 23:18

Kruisverwysings

  • +Nu 3:27
  • +1Kr 24:22

1 Kronieke 23:19

Kruisverwysings

  • +1Kr 24:23

1 Kronieke 23:20

Kruisverwysings

  • +Eks 6:22

1 Kronieke 23:21

Kruisverwysings

  • +Eks 6:19
  • +Nu 26:58; 1Kr 24:30
  • +1Kr 24:28

1 Kronieke 23:22

Kruisverwysings

  • +Nu 36:11

1 Kronieke 23:23

Kruisverwysings

  • +1Kr 24:30

1 Kronieke 23:24

Kruisverwysings

  • +Nu 26:58
  • +1Kr 28:13
  • +Esr 3:8

1 Kronieke 23:25

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:1; 1Kr 22:18
  • +1Kn 8:13; Ps 135:21

1 Kronieke 23:26

Kruisverwysings

  • +Nu 4:15, 49

1 Kronieke 23:27

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:2

1 Kronieke 23:28

Kruisverwysings

  • +Nu 3:9
  • +1Kn 6:36
  • +1Kr 9:26
  • +Ne 12:45

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1828

1 Kronieke 23:29

Kruisverwysings

  • +Le 24:6; 1Kr 9:32
  • +1Kr 9:29
  • +Eks 29:2
  • +Eks 29:23; Le 2:4
  • +Le 7:9
  • +Le 7:12
  • +Le 19:36

1 Kronieke 23:30

Kruisverwysings

  • +Eks 29:39
  • +1Kr 16:37
  • +Le 22:29; Ps 105:1; Flp 4:6
  • +1Kr 16:4; Ps 69:30; 2Kor 11:31

1 Kronieke 23:31

Kruisverwysings

  • +Eks 20:10
  • +Nu 10:10; Ps 81:3
  • +Le 23:4

1 Kronieke 23:32

Kruisverwysings

  • +Nu 1:53
  • +1Kr 9:27
  • +Nu 3:9

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 23:11Kn 1:1
1 Kron. 23:11Kn 1:33, 39; 1Kr 28:5
1 Kron. 23:21Kr 22:17; 28:1
1 Kron. 23:2Eks 29:9
1 Kron. 23:2Nu 3:6; 1Kr 13:2
1 Kron. 23:3Nu 4:3
1 Kron. 23:41Kr 26:29
1 Kron. 23:4De 16:18; 2Kr 19:8
1 Kron. 23:51Kr 26:12
1 Kron. 23:51Kr 6:31; 9:33
1 Kron. 23:51Kn 10:12
1 Kron. 23:62Kr 8:14; 31:2
1 Kron. 23:6Eks 6:16
1 Kron. 23:81Kr 26:21
1 Kron. 23:81Kr 26:22
1 Kron. 23:111Kr 24:4
1 Kron. 23:12Eks 6:18
1 Kron. 23:12Eks 6:21
1 Kron. 23:12Nu 3:27
1 Kron. 23:121Kr 6:2
1 Kron. 23:13Eks 4:14
1 Kron. 23:13Eks 6:20, 26
1 Kron. 23:13Eks 28:1; Heb 5:4
1 Kron. 23:13Heb 9:7
1 Kron. 23:131Sa 2:28
1 Kron. 23:13De 21:5
1 Kron. 23:13Le 9:22; Nu 6:23
1 Kron. 23:14Ps 90:opskrif
1 Kron. 23:141Kr 26:24
1 Kron. 23:15Eks 2:22
1 Kron. 23:15Eks 18:4
1 Kron. 23:161Kr 26:24
1 Kron. 23:171Kr 26:25
1 Kron. 23:18Nu 3:27
1 Kron. 23:181Kr 24:22
1 Kron. 23:191Kr 24:23
1 Kron. 23:20Eks 6:22
1 Kron. 23:21Eks 6:19
1 Kron. 23:21Nu 26:58; 1Kr 24:30
1 Kron. 23:211Kr 24:28
1 Kron. 23:22Nu 36:11
1 Kron. 23:231Kr 24:30
1 Kron. 23:24Nu 26:58
1 Kron. 23:241Kr 28:13
1 Kron. 23:24Esr 3:8
1 Kron. 23:252Sa 7:1; 1Kr 22:18
1 Kron. 23:251Kn 8:13; Ps 135:21
1 Kron. 23:26Nu 4:15, 49
1 Kron. 23:272Sa 23:2
1 Kron. 23:28Nu 3:9
1 Kron. 23:281Kn 6:36
1 Kron. 23:281Kr 9:26
1 Kron. 23:28Ne 12:45
1 Kron. 23:29Le 24:6; 1Kr 9:32
1 Kron. 23:291Kr 9:29
1 Kron. 23:29Eks 29:2
1 Kron. 23:29Eks 29:23; Le 2:4
1 Kron. 23:29Le 7:9
1 Kron. 23:29Le 7:12
1 Kron. 23:29Le 19:36
1 Kron. 23:30Eks 29:39
1 Kron. 23:301Kr 16:37
1 Kron. 23:30Le 22:29; Ps 105:1; Flp 4:6
1 Kron. 23:301Kr 16:4; Ps 69:30; 2Kor 11:31
1 Kron. 23:31Eks 20:10
1 Kron. 23:31Nu 10:10; Ps 81:3
1 Kron. 23:31Le 23:4
1 Kron. 23:32Nu 1:53
1 Kron. 23:321Kr 9:27
1 Kron. 23:32Nu 3:9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 23:1-32

1 Kronieke

23 En Dawid was oud+ en versadig van dae, en daarom het hy sy seun Salomo+ koning oor Israel gemaak. 2 En hy het al die vorste+ van Israel en die priesters+ en die Leviete+ versamel. 3 Toe is die Leviete van dertig jaar en ouer getel;+ en hulle getal, kop vir kop, man vir man, was agt-en-dertigduisend. 4 Van hulle was daar vier-en-twintigduisend om oor die werk van die huis van Jehovah toesig te hou; en sesduisend as beamptes+ en regters;+ 5 en vierduisend poortwagters+ en vierduisend wat Jehovah loof+ op die instrumente+ wat, so het Dawid gesê, “ek gemaak het om lof te bring”.

6 Toe het Dawid hulle in afdelings+ volgens die seuns van Levi+ verdeel, volgens Gerson, Kehat en Meraʹri. 7 Van die Gersoniete: Ladan en Siʹmeï. 8 Die seuns van Ladan was Jehiʹël,+ die hoofman, en Setam en Joël,+ drie. 9 Die seuns van Siʹmeï was Seloʹmot en Hasiʹël en Haran, drie. Dit was die hoofde van die vaderhuise vir Ladan. 10 En die seuns van Siʹmeï was Jahat, Sina en Jeüs en Beriʹa. Hierdie vier was die seuns van Siʹmeï. 11 En Jahat was die hoof, en Sisa die tweede. Wat Jeüs en Beriʹa betref, hulle het nie baie seuns gehad nie; daarom het hulle ’n vaderhuis+ vir een ampsgroep geword.

12 Die seuns van Kehat+ was Amram, Jishar,+ Hebron+ en Usʹsiël,+ vier. 13 Die seuns van Amram was Aäron+ en Moses.+ Maar Aäron is afgesonder+ om die Allerheiligste+ te heilig, hy en sy seuns tot onbepaalde tyd, om offerrook+ voor Jehovah te laat opgaan, om hom te dien+ en om tot onbepaalde tyd in sy naam te seën.+ 14 Wat Moses, die man van die ware God,+ betref, sy seuns is deurentyd by die stam van die Leviete gereken.+ 15 Die seuns van Moses was Gersom+ en Eliëser.+ 16 Die seuns van Gersom was Seʹbuel,+ die hoof. 17 En die seuns van Eliëser was Rehabʹja,+ die hoof; en Eliëser het nie ander seuns gehad nie, maar die seuns van Rehabʹja het buitengewoon baie geword. 18 Die seuns van Jishar+ was Seʹlomit,+ die hoofman. 19 Die seuns van Hebron was Jeriʹa, die hoof, Amarʹja, die tweede, Jahaʹsiël, die derde, en Jekaʹmeam,+ die vierde. 20 Die seuns van Usʹsiël+ was Miga, die hoof, en Jissiʹa, die tweede.

21 Die seuns van Meraʹri+ was Magli en Musi.+ Die seuns van Magli was Eleaʹsar+ en Kis. 22 Maar Eleaʹsar het gesterf; en hy het nie seuns gehad nie, maar dogters. En die seuns van Kis, hulle broers, het hulle as vrouens geneem.+ 23 Die seuns van Musi was Magli en Eder en Jeʹremot,+ drie.

24 Dit was die seuns van Levi volgens die huis van hulle vaders,+ die hoofde van die vaderhuise, volgens hulle aangesteldes, volgens die getal name, kop vir kop, dié wat die dienswerk+ van die huis van Jehovah gedoen het, van twintig jaar en ouer.+ 25 Want Dawid het gesê: “Jehovah, die God van Israel, het aan sy volk rus gegee,+ en hy sal tot onbepaalde tyd in Jerusalem woon.+ 26 En ook sal die Leviete nie die tabernakel of enige van sy diensvoorwerpe hoef te dra nie.”+ 27 Want volgens die laaste woorde+ van Dawid was dit die getal van die seuns van Levi van twintig jaar en ouer. 28 Want hulle taak was om tot beskikking van die seuns van Aäron+ te wees vir die diens van die huis van Jehovah, oor die voorhowe+ en oor die eetkamers+ en oor die reiniging van elke heilige ding+ en die dienswerk van die huis van die ware God, 29 ja, vir die stapelbrood+ en vir die fynmeel+ vir die graanoffer en vir die ongesuurde+ platkoeke+ en vir die bakplaatkoeke+ en vir die gemengde+ deeg en vir al die inhoudsmate en lengtemate;+ 30 en om oggend na oggend+ te staan+ ten einde Jehovah te dank+ en te loof,+ en so ook saans; 31 en om al die brandoffers aan Jehovah te bring op die sabbatte,+ op die nuwemane+ en op die feestye,+ volgens getal ooreenkomstig die reël daarvoor, voortdurend voor Jehovah. 32 En hulle het gesorg vir die bewaking+ van die tent van samekoms en die bewaking van die heiligdom+ en die bewaking van die seuns van Aäron, hulle broers, vir die diens van die huis van Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel