Psalms
114 Toe Israel uit Egipte getrek het,+
toe die huis van Jakob ’n volk verlaat het wat ’n vreemde taal praat,
2 het Juda sy heiligdom* geword
en het Israel die gebied geword waaroor hy regeer.+
3 Die see het dit gesien en gevlug.+
Die Jordaanrivier het teruggedraai.+
5 Wat het jou laat vlug, o see?+
Hoekom het jy teruggedraai, o Jordaanrivier?+
6 Hoekom het julle rondgehuppel soos ramme, o berge,
soos lammers, o heuwels?